1 - 10 van 10 Listings
Farm For Sale In Badplaas, Mpumalanga
25,9 hektaar Plaas op die R40 vanaf Nelspruit na Ermelo, naby Aventura Oord. Hierdie eiendom het besigheidsregte en het padfrontgeboue met 7 winkels (meestal is huurders bewoon) asook 'n sekondêre skool, dit het ook chalets wat verhuur word en sommige word deur die onderwysers bewoon. Daar loop ...
TekoopBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
Commercial Property For Sale In Badplaas, Mpumalanga
25.9798 hectare Investment property a few hundred meters from Badplaas Forever Resort Consisting of 5 shops with good visibility from road 1x restaurant 1x nursery 1 x school with 146 students with a 92 percent pass rate Hostel accommodation for students and multiple rondels to hire out or use as a ...
TekoopBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
House For Sale In Badplaas, Mpumalanga
In need of a holiday home? Need a place for retirement? This is just the property for you! Located next to the picturesque Vygeboom dam. This is a double Storey home with 3 Bedrooms. On the first floor: 2 Bedrooms both ensuite with a shower, toilet and basin Both fitted with air-conditioning. Open p...
Tekoop | 3 beddens| 3 baddens | 230 Sq meterBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
House For Sale In Badplaas, Mpumalanga
Lovely Family home plus additional flat in Badplaas. This lovely home is situated walking distance from Badplaas Aventura Resorts. It offers 3 bedrooms and 1 bathrooms plus an 1 bedroom flat, 1 garage plus undercover parking for four more vehicles and a beautiful big yard. Call for private viewing.
TekoopBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Avontuur, Badplaas
Net meer as 23 ha plaas by Badplaas te koop. Hierdie lae onderhoud-eiendom bied leef- en eetareas met 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die kombuis bied oorgenoeg kastespasie en met die aparte opwaskamer/waskamer. Die swembad is omhein. Dubbel motorafdak met buite stoorkamer. Boerdery is hoofsaaklik na...
TekoopBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Koppie Alleen, Badplaas
'n Plaas vir die dromer, die innoveerder en die denker. Dié plaas het groot potensiaal vir beeste, skape en het genoeg spasie vir hoenderboerdery. Woon in die lieflike tweeslaapkamerhuis met een badkamer en geniet elke oggend die pragtige natuurskoon. Openingsbod begin by R 3 000 000.00 Grondgro...
TekoopBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Badplaas, Mpumalanga
216 ha Beesplaas 30 km vanaf Badplaas. 5 Slaapkamer, 2 Badkamer rotsmure met IBR dak, Opwaskamer, Oopplan Sitkamer, Eetkamer, en Kombuis, Ingeboude braai, kaggel.2 Gasstowe. Motorhuis vir vier voertuie. Plaas voltooi van die Grid. Sonpanele, windturbine, omskakelaar, batterye en kragopwekker. Boorga...
TekoopBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
Farm For Sale In Badplaas, Mpumalanga
'n Pragtige 1 300 ha plaas geleë 5km vanaf Badplaas. 3 gedeeltes van onbeboude grond op die Chrissiesmeer grondpad. Ideaal vir beesboerdery, baie bewerkbare grond vir makadamia's/sitrus/avo's. Gedeeltelik omhein met 2 natuurlike volhoubare damme. 'n Mens kan oral op die plaas vloeien...
TekoopBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
House For Sale In Manzana, Badplaas
Elukwatini Puik gesinshuis met 'n aparte woonstel te koop. Trek net in. Die kombuis bied oorgenoeg kastespasie. Woonstel het twee slaapkamers met 'n toilet. Binne 3 Slaapkamers 2 Badkamers Kombuis Eetkamer Leefarea 2 Lugversorgers Buite 1 Motorhuis Woonstel met 2 slaapkamers, toilet en lugve...
Tekoop | 3 beddens| 1 baddens | 750 Sq meterBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
House For Sale In Badplaas, Mpumalanga
Geniet die rustigheid van hierdie unieke huis, met 4 slaapkamers en 4 badkamers, 'n pragtige tuin en 'n swembad, dit is die perfekte huis vir groot gesinne wat daarvan hou om vriende en familie te bederf. Die bachelor-woonstel bied ekstra spasie wanneer jy besoekers het wat kom of dit kan ge...
Tekoop | 5 beddens| 5 baddens | 1115 Sq meterBadplaas in Mpumalanga (South Africa), N/a
- 1